Page 1 of 1

Rem 700 LA Bottom Metal

Posted: Mon Aug 31, 2026 4:05 pm
by Mellies
Dagsê menere.

As iemand dalk n Rem 700 LA bottom metal het wat rondlê gesels met my asb?

Baie dankie.

Met n vleisie...

Re: Rem 700 LA Bottom Metal

Posted: Sat Sep 05, 2026 6:05 am
by Pieterburger
More,

Ek het 1. Jy kan my pm dan gesels ons.

Groete

Re: Rem 700 LA Bottom Metal

Posted: Sat Sep 05, 2026 7:19 am
by Mellies
Ek het reggekom.

Baie dankie!!!

Hier is darem n klomp goeie mense op die forum.

Met n vleisie...