Page 1 of 1

Kas skoonmaak - verskeie items

Posted: Mon Aug 24, 2026 11:09 pm
by dooierus
Goeiedag

Ek verkoop 'n paar items. Kontak my gerus op 083 382 6868. Fotos volg

1) Icarus Nova 5 IR Illuminator - R1 000
2) Staal verstelbare "rifle rest" - VERKOOP
3) Bushill Camo X-bag - VERKOOP
4) Surefire XC3 Pistol light - R3 250
5) Safariland Incog X Glock 17/19 Right Hand - VERKOOP
6) Safariland Solis Glock 19 Right Hand - R1 000

Re: Kas skoonmaak - verskeie items

Posted: Mon Aug 24, 2026 11:10 pm
by dooierus
Nog fotos

Re: Kas skoonmaak - verskeie items

Posted: Tue Aug 25, 2026 8:05 pm
by Rudi Fischer
Ek stel belang in die Safariland Incog X Glock 17/19 Right Hand - R1 500

Re: Kas skoonmaak - verskeie items

Posted: Wed Aug 26, 2026 7:57 am
by DeVilliers
My laaitjie kan daai skietrus gebruik.
Kan nie sien van waar jy is, want daai gaan ek nie pos nie :) Laat weet maar....