Page 1 of 1

Oornagplek tussen Douglas en Prieska

Posted: Mon Aug 24, 2026 11:37 am
by Jassie
Môre manne

Ek soek slaapplek tussen Douglas en Prieska die aand van 30 September 2026 vir 5 persone asb. (Verkieslik selfsorg)

Ek sal bly wees as dit nie te vêr van die pad af is nie, sal graag die volgende oggend weer redelik vroegerig wil aanskuif.

Groete
Jas