Die meeste herlaaiers is obsessief oor elke klein dingetjie.
Hierdie man is geen uitsondering nie, maar het besluit om vir sy .308 verskillende ladings, met verskillende komponente met koeëlgewigte wat wissel van 110 grein tot 168 grein te laai. Hy het daarna 'n 20 skoot groepering met hierdie rondtes gaan skiet.
Die uitslag is eintlik nogal verbasend: https://www.youtube.com/watch?v=zVdQkt9QB7s
Interessante herlaai video
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 958
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Interessante herlaai video
Is min of meer wat ek sou verwag het op 100m
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

