Page 1 of 1

Nosler Partitions (.358) 250gr - VERKOOP DANKIE

Posted: Fri Aug 21, 2026 9:02 am
by Mellies
More menere.

2 x 25 Nosler Partitions (.358) 250gr.

R1000 vir beide.

Posgeld vir koper.

Baie dankie.

Met n vleisie...

Re: Nosler Partitions (.358) 250gr - R1000

Posted: Sun Aug 23, 2026 3:37 pm
by Lourens
Mellies - ek sal hulle neem asb. Ek stuur vir jou n whatsapp om te reel.

Re: Nosler Partitions (.358) 250gr - R1000

Posted: Sun Aug 23, 2026 4:32 pm
by Mellies
Lourens wrote: Sun Aug 23, 2026 3:37 pm Mellies - ek sal hulle neem asb. Ek stuur vir jou n whatsapp om te reel.
100%.

Dankie.

Met n vleisie...