Page 1 of 1
Koeëls te koop .375 en .30
Posted: Tue Aug 18, 2026 9:22 am
by Fanta300
IMG_4032.jpeg
Skuus vir swak foto maar dis al hoe ek hom gelaai kry.
WA vir meer inligting
0828729agtagt5
Re: Koeëls te koop .375 en .30
Posted: Tue Aug 18, 2026 10:23 am
by Fanta300
Die Nossler Partitions is verkoop.
Re: Koeëls te koop .375 en .30
Posted: Wed Aug 19, 2026 8:47 am
by LoopSoosStroop
Ek sal die Speer 30 cal vat asb. Sal WA stuur
Re: Koeëls te koop .375 en .30
Posted: Mon Aug 24, 2026 2:51 am
by Fanta300
Speer is verkoop
Praat met my as daar iets is wat jou oog vang. Niks is vas nie.
Re: Koeëls te koop .375 en .30
Posted: Mon Aug 24, 2026 11:00 am
by saswart
Dagse Oom Fanta, ek sal volgende vat in 375 - PMP 286gr (almal) & Claw Bonded (almal) & GS Custom (almal) - Ek Whatsapp verder
Re: Koeëls te koop .375 en .30
Posted: Tue Sep 22, 2026 7:56 am
by Fanta300
Sierra .30 Game Kings ook verkoop.
Re: Koeëls te koop .375 en .30
Posted: Wed Sep 23, 2026 4:15 pm
by Fanta300
Die Bergers is verkoop.