Page 1 of 1

BOG Gear Deathgrip Tripod

Posted: Mon Aug 17, 2026 10:05 am
by Hein22
Goeie more, ek het die bo-genoemde tripod te koop, nuut en ongebruik. Ek soek graag R4000 vir hom en ek sal courier koste dek.

Re: BOG Gear Deathgrip Tripod

Posted: Mon Aug 24, 2026 10:18 am
by Hein22
Ek onttrek die verkoop. Admin kan maar verwyder, dankie!