Page 1 of 1

Hikmicro Alpex LRF 4K A50EL - Verkoop

Posted: Mon Aug 17, 2026 9:10 am
by Danie01
Goeiedag manne

Boegenoemde teleskoop is te koop @ R14 000,00

Waarborg geldig tot 23 Februarie 2028

Ingesluit by die koop:
- teleskoop
- usb charging cable
- 4 x batterye
- battery charger
- IR torch Pro
- IR torch bracket
- Gemodifiseerde IR swart lens wat op 170mm lightforce lig pas

Teleskoop in puik kondisie, rede vir verkoop is omdat ek opgradeer het na thermal.

WhatsApp asb vir enige vrae en meer fotos

Groete
Danie Botha
Nul711449526

Re: Hikmicro Alpex LRF 4K A50EL - Dag/nag teleskoop

Posted: Tue Sep 08, 2026 12:12 pm
by Danie01
Price drop!!!

Re: Hikmicro Alpex LRF 4K A50EL - Dag/nag teleskoop

Posted: Tue Sep 15, 2026 8:16 am
by Danie01
Teleskoop is verkoop, dankie

Re: Hikmicro Alpex LRF 4K A50EL - Verkoop

Posted: Sat Sep 19, 2026 8:43 am
by Jackalsniper
Hierdie was n helse bargain! Ek skiet flippen lekker met myne, as hy hou sal dit lank wees voor ek thermal toe gaan.
Groete