Page 1 of 1

Lekker 303 aan gepas

Posted: Sun Aug 16, 2026 3:42 pm
by Pvdw
Manne ek verkoop 'n lekker 303 paket vir iemand wat 'n bos geweer soek of as 1ste jag geweer. Ek kan bevestig dat die geweer besonder konstant is rondom 1 M.O.A. met Hornady Interlock 174 teen so 2300-2350ft/s. Ek verkoop hom eenfoudig omrede die Swede sy plek gevat het en hy nou net in die kluis staan. Ek het die geweer "nuut" gekoop by 'n oom wat hom as sy parade geweer gebruik het en nooit met hom geskiet het nie.

Ek het sintetiese kolf op gesit,
laat bboor vir scope montereing
loop verkort na 22" en kroon laat sny
aftermarket sneller in gesit met geen creep en breek lekker.
Magesyn verkort na 5 ronte sodat hy flush sit.
wangstuk by gesit.

- 303 Br. Nr4 Mk2, dis die laaste batch 303's wat na die oorlog gemaak is.
- Ringe en basis bly op. (scope nie in gesluit)
- Terminaror knaldemper.

Ek wil hom insit vir R6500. Praat met my.

Bipod nie in gesluit.

Peet

0929203978

303 aangepas

Posted: Sun Aug 16, 2026 3:43 pm
by Pvdw
Paket aan gepas.

Lekker 303

Posted: Sun Aug 16, 2026 3:45 pm
by Pvdw
Aangepas

Re: Lekker 303 aan gepas

Posted: Wed Sep 16, 2026 9:12 pm
by Pvdw
Bump