Page 1 of 1
Verkoop - Wrap a Buck
Posted: Thu Aug 06, 2026 10:46 am
by DeVilliers
More,
Wrap a Buck Carcass bag met n paar liners te koop.
R1200 onco
Optel in Centurion of posgeld vir koper. (ek het n boks

)
PM my vir details
Groete
Re: Wrap a Buck
Posted: Thu Aug 06, 2026 11:51 am
by Malan123
Hi DeVilliers
Hoe groot is die sak? Sal hy 'n eland kan hou? Ek stel graag belang indien hy groot genoeg is.
Dankie
Re: Wrap a Buck
Posted: Thu Aug 06, 2026 2:35 pm
by DeVilliers
dis wat die specs sê
4 Blesbuck or 6 – 8 Springbuck or Koedoe & Impala or 1 Blue Wildebeest and more!
Can handle up to 150 kg’s!
Grootste wat ek vervoer het was n Koedoe.
Re: Wrap a Buck
Posted: Thu Aug 06, 2026 5:06 pm
by DeVilliers
Ek weet nie of die help nie. Dis n baie groot sak wat jy invou om die bok.
Sent from my SM-A256E using Tapatalk
Re: Wrap a Buck
Posted: Fri Aug 07, 2026 8:53 am
by Malan123
Baie dankie. Ek gaan eers verby hou