Page 1 of 1

Doppe - 7x64 Brenneke: Nuut

Posted: Wed Aug 05, 2026 9:14 am
by jooste
Goeie middag

Ek het 49 splinter nuwe 7x64 Brenneke Norma ongevuurde doppe @ R1000.00 (Nuwe Norma doppe prys R3k per 100)

Ek is van Centurion. Ek kan vir jou die item koerier vir jou eie rekening indien jy belangstel.

Whatsapp my vir fotos by 0agt2nege0nege6nul94

Jagters groete