2 x Z3 Swarovski
Posted: Mon Aug 03, 2026 1:00 pm
Ek verkoop die volgende Z3's:
1- 4-12×50 A4. Tans op my seun se 270. R17000
2- 3-10×42 A4. Tans op my 222. R15000
Altwee is baie lekker jagteleskope sonder fieterjasies.
Baie goeie toestand, as jy soek sal jy seker n merkie of twee kry.
As jy belangstel, bel my vir foto's.
08vier 613 754sewe.
Nico