Page 1 of 1

Verkykers

Posted: Sun Aug 02, 2026 3:23 pm
by Marc_21
Hallo almal, ek het 'n paar verkykers wat ek wil verkoop.

Hulle is almal nuut, maar het nie die oorspronklike bokse nie.

Nikon prostaff 3s 8x42 R2000
Nikon prostaff 5 10x42 R2000
Vortex Viper HD 10x42 R5000

Groete
Marc

Re: Verkykers

Posted: Mon Aug 03, 2026 1:10 pm
by Marc_21
Vortex Viper is Verkoop

Re: Verkykers

Posted: Mon Aug 10, 2026 6:15 pm
by Marc_21
Ek het net die Nikon prostaff 3s 8x42 R2000 oor, prys aangepas vir R1500

Re: Verkykers

Posted: Mon Aug 10, 2026 7:48 pm
by Hermeggs
Hi Marc

Ek stel belang in die Nikon 8x42. W/app my asb op 0722333908