Page 1 of 1

222 Sako te Koop

Posted: Sun Aug 02, 2026 1:45 pm
by Philip_L
222 Sako L461 Vixen - R12 000

Sluit in:
Reflex silencer - die merk op loop is waar hy seel.
Nikon Monarch 4-16 teleskoop met ringe
Geweerbelt met quick release

Geweer is in n goeie toestand en baie akuraat. Laai enigeiets 50-53gr. Silencer het n paar krappies op.

Geweer is in Secunda. Kan by n plaaslike handelaar laat stoor of reelings tref vir Jhb/PTA area.
Kontak asb op whatsapp indien ek lank vat om op forum te reageer. 084 vyf een vier 0572