Page 1 of 1

HIKMICRO Multi-spectrum Binos te koop

Posted: Wed Jul 29, 2026 4:41 pm
by U859798
HIKMICRO Habrok 4K HE 25L Multi-spektrum verkyker te koop.

Basies nuut, slegs getoets.

Volledig met alle bybehore soos in die oorspronklike verpakking.

R27,000 onderhandelbaar.

PM my asb vir enige navrae

Stoffel
Humansdorp
082 78 drie drie twee 62
HIK1.jpg
HIK2.jpg
HIK3.jpg