FTR-Styl Bipod te koop
Posted: Mon Jul 27, 2026 11:41 am
Ek het 'n F-klas styl bipod te koop wat nie meer gebruik word nie.
Maksimum wydte is 420mm. Kan op 'n rail of op 'n gewone bipod punt gemonteer word.
Kom saam met rail wat aan kolf gemonteer kan word.
Ek is nie seker van die waarde nie so ek is oop vir 'n bilikke (eerlike) aabod.
Posgeld vir koper of kan in Centurion opgetel word.