Gewere te koop
Posted: Mon Jul 27, 2026 11:17 am
More Julle
Ek het die volgende beskikbaar.
Howa 204 - VERKOOP
Howa 6.5 Creedmoor barreled action 24" bull barrel. Aksie blueprint, Sneller is gedoen en bolf geflute. 200 Lapua doppe. Die geweer het al gewerk en seker so 2200 skote geskiet. Hy skiet wel nog baie mooi - R10 000
Ek sal later fotos opsit. Ek kan ook borescope videos stuur indien versoek.
Ek verkoop omrede ek links skiet en nog al die jare regs gewere gehad het maar nou verander na links.
Welkom om my te kontak vir meer inligting.
Daar mag dalk n roer of twee bykom nog.
Groete
R
Sent from my SM-S916B using Tapatalk