Page 1 of 1

Barnard Sneller ‘Springs’/Vere

Posted: Sun Jul 26, 2026 5:58 pm
by Apie
Naand Manne

Weet iemand by wie mens veertjies kan kry vir Barnard snellers? Spesifiek die een waarmee mens sy sneller druk stel?

Verwysings sal waardeer word

Re: Barnard Sneller ‘Springs’/Vere

Posted: Mon Jul 27, 2026 9:03 am
by Pieterburger
More,

Brothers arms is die nuwe invoerders van Barnard(Tri-may) aksies en parte. Jy kan hulle kontak.

Groete

Re: Barnard Sneller ‘Springs’/Vere

Posted: Mon Jul 27, 2026 9:44 am
by Capt. Yoda
Apie, hoor by Herme

Re: Barnard Sneller ‘Springs’/Vere

Posted: Mon Jul 27, 2026 9:02 pm
by Apie
Dankie Manne

Ek volg môre gou op

Re: Barnard Sneller ‘Springs’/Vere

Posted: Thu Jul 30, 2026 6:42 pm
by JPS
Hi,

Die Tri May aksies gebruik standaard remington snellers.
Ek het heel moontlik vir jou ‘n kit barnard sneller springs.

Maar ons vlieg more UK to vir die F klas wereld kampioenskappe. As jy nie regekom het nie kontak my die 21 Ste Augustus

Ps. My tri may gewere is gebou al so 5 maande terug 2de een se lisensie eers so 2 weke terug gekry. Die eerste een gaan saam UK toe.

Groete
Jan