Page 1 of 1

Doppe te koop

Posted: Fri Jul 24, 2026 4:50 pm
by Rudi Fischer
338 Lapua Doppe
Lapua x 160
Norma x 150
Nosler x 73
Hornady x 20

6.5 PRC doppe
Norma x 35
Hornady x 57

300 WSM doppe
Nosler x 58

338 Lapua
Lapua doppe R2000 / 50
Nosler Doppe R2000 / 50
Norma Doppe R2000 / 50
Hornady Doppe R600 / 20

6.5 PRC
Norma R800
Hornady R1000

300 WSM
Nosler R2000

Kontak my vir fotos

Rudi
0829784707

Re: Doppe te koop

Posted: Sat Jul 25, 2026 9:27 pm
by Christo
Nuut of hoeveel keer gevuur?

Re: Doppe te koop

Posted: Sun Jul 26, 2026 9:08 am
by Rudi Fischer
Christo wrote: Sat Jul 25, 2026 9:27 pm Nuut of hoeveel keer gevuur?
Die 300wsm is nuwe Nosler Doppe
Die 6.5 PRC is fabrieks ammunisie wat uit geskiet is so once fired.

Die 338 LM Doppe:
Nosler is nuwe doppe
Die Norma is Nuut (dink daar is so 5-10 wat een keer geskiet is)
Lapua was fabrieks ammunisie wat uit geskiet is so once fired, maar is almal verkoop.

Re: Doppe te koop

Posted: Sun Jul 26, 2026 7:43 pm
by Lapua
Rudi,
Ek sal 50 van die nuwe Norma .338 LM oorvat by jou

Groete

Re: Doppe te koop

Posted: Mon Jul 27, 2026 7:21 am
by Rudi Fischer
Lapua wrote: Sun Jul 26, 2026 7:43 pm Rudi,
Ek sal 50 van die nuwe Norma .338 LM oorvat by jou

Groete
Whatsapp op pad

Re: Doppe te koop

Posted: Tue Jul 28, 2026 1:45 pm
by Rudi Fischer
Op gedateerde lys.

338 Lapua
73 x Nosler brass R2000 / 50 Nuut 23 een keer geskiet
100 x Norma brass R2000 / 50 Nuut 50 een keer geskiet

6.5 PRC Doppe once fired
35 x Norma R800
57 x Hornady R1000

6.5 CM Doppe
91 x Starline x R1000

7mm Rem Mag Nuut
50 x Remington R1000

6.5x55 doppe
66 x Norma R1200
40 x Nosler R1000

Nosler BT .204 32gr 150 R500 n pakkie

Foto beskikbaar op aanvraag

Rudi
0829784707

Re: Doppe te koop

Posted: Mon Aug 03, 2026 7:41 am
by Rudi Fischer
Lys opdateer