Kolf maak maskien te koop
Posted: Wed Jul 22, 2026 9:18 am
Falcon copy/ gun stock duplicator te koop.
Masjien is nog nuut 3 kolwe gesny.
Masjien kom volledig met router masjien 1 of 2 router bits en voel penne. Blank en kolf mounts wat roteer op n stewige tafel gemonteer met couster wiele om maklik rond te skiif.. Reg om te werk..
Prys van so basise masjien nuut is nou R23 500 sonder tafel en koeriers.
Masjien is gelee in Lutzville weskus.
My prys vir als R20 000.
Daar is ook hout vir beach ply blanks beskikbaar teen ekstra koste. Kontak my op watsapp
Marco Kruger
074 897 3918