Sierra Blitzking 50 gr 224 cal
Posted: Sun Jul 19, 2026 6:07 pm
NaandsĂȘ. Weet iemand waar ek nog bogenoemde kan koop. Ek verstaan dis "ge discontinue". Hulle loop in my een 223 soos kettie en klip.
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://jaracal.com/
Hallo Ds. Ja ek skiet die 55 gr Vmax uit my een geweer maar soek na na iets met beter BC vir my ander 223 wat 1 in 8 groef draai ht. Ek het nou maar Hornady ELD VT gekoop. Kon net 62 gr kry maar ek sien die BC is amper dubbel die Vmax en varminter.Ds J wrote: Mon Jul 20, 2026 3:14 pm Het jy al gekyk na die 50gr Varminter, of die Hornady Varminter 50gr?
Dankie Capt. Ek soek iets swaarder vir my 223 waarmee jakke skiet as die 55 vmaxe. Hulle se daai VT maak selfde as V Max. Sal probeer en kyk.Capt. Yoda wrote: Mon Jul 20, 2026 4:00 pm As gewig/spoed nie pla nie kan jy na die 73gr ELDM ok kyk, hulle skiet baie mooi en maak n lekker gat. Is ook n kort koeltjie wat vir ARs gemaak is so vat nie al jou magasyn spasie op nie
Dankie ek gaan dit ook probeer.JacquesSAKO.308 wrote: Mon Jul 20, 2026 6:52 pm Ratel ek skiet 69gr tipped matchking in my .223 met 1:8 sy bc is dieselfde as 73gr ELD-M maar ek kry hulle teen 3113 fps geskiet.Screenshot_20260720_185232_Gallery.jpg
Sent from my SM-S938B using Tapatalk