Leupold Teleskoop met ringe & 308Win B/NK DIE - PRYSE VERLAAG.
Posted: Mon Jul 13, 2026 4:20 pm
Middag Almal.
Leupold VX Freedom 3-9x40 Duplex teleskoop met n stel QD Warne medium ringe te koop. Die pakkie het een keer gejag. Ek maak gewere minder..
Nog baie netjies. In boks met boekie.
R4500. Koerier vir koper se rekening.
Redding Type S NK Busing Die. (1) 308Win - R550
Somerset Wes 0824184632 WA.
Groete
Johan