Page 1 of 1

458 Doppe

Posted: Sat Jul 11, 2026 7:46 am
by PietVis
Goeiemôre Vriende

Ek is opsoek na Norma of Win doppe vir my 458 Win. Ek ek Lott doppe ook trim.

Groete

Sent from my SM-S731B using Tapatalk


Re: 458 Doppe

Posted: Mon Jul 13, 2026 10:14 am
by Ds J
Molopo Wapens het n pak 458 Win Mag doppe van Norma vir R2950.

Re: 458 Doppe

Posted: Mon Jul 13, 2026 10:17 am
by PietVis
Ds J wrote:Molopo Wapens het n pak 458 Win Mag doppe van Norma vir R2950.
Baie dankie!

Sent from my SM-S731B using Tapatalk


Re: 458 Doppe

Posted: Sat Jul 25, 2026 9:07 pm
by PietVis
PietVis wrote:
Ds J wrote:Molopo Wapens het n pak 458 Win Mag doppe van Norma vir R2950.
Baie dankie!

Sent from my SM-S731B using Tapatalk
Doppe gekry, dankie vir die inligting

Sent from my SM-S731B using Tapatalk


Re: 458 Doppe

Posted: Sun Jul 26, 2026 10:39 am
by Ds J
Groot plesier