Page 1 of 1
6.5 Creedmoor doppe
Posted: Tue Jul 07, 2026 4:24 pm
by Ruhan
Ek het 96 Lapua 6.5 Creedmoor doppe te koop. 5 keer geskiet en elke tweede keer anneal.
Doppe is deprime en gewas met SS media.
50 doppe R1250
46 doppe R1150
As jy al die doppe op een slag vat R2000.
Posgeld vir koper of kan optel in Centurion.
Re: 6.5 Creedmoor komponente te koop
Posted: Tue Jul 07, 2026 5:10 pm
by cjb0000
goeie middag stuur asb vir my jou nommer ek stel belang in die scenars
Re: 6.5 Creedmoor komponente te koop
Posted: Wed Jul 08, 2026 7:14 am
by Hano243
Goeie More
Indien cjb nie al die scenars vat nie, laat weet asb.
Re: 6.5 Creedmoor komponente te koop
Posted: Wed Jul 08, 2026 9:49 am
by finch
Ek sal 3rde in die ry staan as daar nog scenars oor is na cjb en Hano243
Re: 6.5 Creedmoor komponente te koop
Posted: Wed Jul 08, 2026 2:54 pm
by Ruhan
Lapua scenars tentatief verkoop aan Hano243.
Re: 6.5 Creedmoor doppe
Posted: Fri Aug 07, 2026 5:08 pm
by Ruhan
bump
Re: 6.5 Creedmoor doppe
Posted: Sun Aug 09, 2026 7:13 am
by varkjagter
ek vat die doppe
Re: 6.5 Creedmoor doppe
Posted: Wed Aug 12, 2026 11:56 am
by Ruhan
Doppe nog beskikbaar