Page 1 of 1

Centurion tot St Lucia Roete

Posted: Wed Jul 01, 2026 1:56 pm
by Monster
Hi Almal,

Ons het plek bespreek in St Lucia en is onseker of ons Durban of Ermelo/ Carolina om die beste roete gaan wees nie. Enige insette sal waardeer word.

Re: Centurion tot St Lucia Roete

Posted: Wed Jul 01, 2026 2:04 pm
by DWB
Tot op Piet Retief is Carolina/Amsterdam by verre die beste opsie...

En dan pak maar 4 pakkies geduld in vir die Pongola pad....

Re: Centurion tot St Lucia Roete

Posted: Thu Jul 02, 2026 10:02 am
by Monster
Dankie Deon!