Page 1 of 1

Opsoek na inloop kluis om te huur

Posted: Tue Jun 23, 2026 6:33 pm
by Lourens
Dag ouens,

Ek is opsoek na iemand in die groter Pretoria omgewing, wat n inloop kluis beskikbaar het op n besigheidsperseel, en bereid is om dit dalk te verhuur. Iets in die omgewing van 15 - 20 squares sal perfek wees.

Indien jy kan help, of weet van iemand wat my kan help, kontak my asb op 082 3ses4 077ses. Whatsapp of oproep werk beide.

Groete