Page 1 of 1

Dooierus.co.za

Posted: Wed Jun 17, 2026 5:16 pm
by jacojrdn
Middag

Het van julle al scopes gekoop of ingeruil by dooierus.
Sien iets wat ek in belang stel en wil net weet of dit n betroubare besigheid is.

Lekker aand.

Re: Dooierus.co.za

Posted: Wed Jun 17, 2026 5:25 pm
by Mellies
Dagse Jaco.

Ek het nie ondervinding van inruil nie, maar jy kan met die grootste rustigheid koop.

Met n vleisie...

Re: Dooierus.co.za

Posted: Wed Jun 17, 2026 7:44 pm
by jacojrdn
Mellies wrote: Wed Jun 17, 2026 5:25 pm Dagse Jaco.

Ek het nie ondervinding van inruil nie, maar jy kan met die grootste rustigheid koop.

Met n vleisie...
Dankie

Re: Dooierus.co.za

Posted: Thu Jun 18, 2026 8:18 am
by KaKaTo
Hi Jaco,

Jy kan met rustigheid koop en inruil ek het al Dooierus n paar keer gebruik vir beide koop en verkoop/inruil.

Groete,

Re: Dooierus.co.za

Posted: Thu Jun 18, 2026 10:07 am
by ZKK
Ek het seker so twee weke terug vir my n teleskoop gekoop by Dooierus en daar was geen probleme