Page 1 of 1
Musgrave RSA slot parte
Posted: Tue Jun 09, 2026 10:47 pm
by Blairadam
Ek is opsoek na n paar parte vir die RSA aksie. Enige iemand weet dalk waar ek die parte kan kry?
Bolt Release
Bolt Release Spring
Case extractor
Firing Pin
Johan
Re: Musgrave RSA slot parte
Posted: Wed Jun 10, 2026 6:32 am
by Toyrsi
Hoor dalk by Sudami.
Re: Musgrave RSA slot parte
Posted: Wed Jun 10, 2026 7:13 am
by 3006
Hoor ook by Gunworxs in Randfontein, het al van te vore daar reggekom. 068 866 5885
Re: Musgrave RSA slot parte
Posted: Wed Jun 10, 2026 7:18 am
by 3006
Hoor ook by Gunworxs in Randfontein, het al van te vore daar reggekom. 068 866 5885
Andries Moller in Centurion 082 564 0426
Re: Musgrave RSA slot parte
Posted: Wed Jun 10, 2026 1:13 pm
by Armand Steenkamp
Jy kan by Eagle barrels ook hoor. Ek her n boltstop en n bottom metal by Garry Barnes gekry.
Groete
Re: Musgrave RSA slot parte
Posted: Thu Jun 11, 2026 7:32 am
by Yogi
ARMS in waterkloof maak ook nogal baie parte vir die RSA
Re: Musgrave RSA slot parte
Posted: Thu Jun 11, 2026 10:02 pm
by Blairadam
Baie dankie vir die aanbevelings, sal begin navraag doen.
Johan