Page 1 of 1

BoreBuddy 22LR Hollow Pointing Die Kit

Posted: Tue Jun 09, 2026 5:08 pm
by Jo Toast
Hallo almal

Het enige iemand al bg matrys stel gebruik om hollow points van 22LR “match” ammunisie te maak?
Indien wel, wat was jou ervaring?
En het jy maklik reg gekom om die stel vanaf BoreBuddy in die VSA te bestel?

(admins, sal julle omgee om nie my pos weer sondermeer te delete nie asb?)

Dankie en groete

Re: BoreBuddy 22LR Hollow Pointing Die Kit

Posted: Tue Jun 09, 2026 8:30 pm
by tripodmvr
Dit is verwarrend as jy 2 posts het wat dieselfde is. Jy het nou een wat onder die "Gesoek" hofie is. Meer plasings gaan nie veel help nie.