Labradar te koop
Posted: Wed Jun 03, 2026 10:57 am
Te Koop:
Labradar met Recoil Activated Trigger, stand en dra-sak.
Baie goeie kondisie, mooi opgepas. Werk 100%
R5500.00 Pudo ingesluit.
Rede vir verkoop: Gaan upgrade na Garmin.
Kakamas area
Ek sukkel om fotos op te kry. Whatsapp my dan stuur ek graag fotos aan.
Abrie Snyman
060 970 4491
064 404 7642