Page 1 of 1

30-06 Lyman Matrys stel en Lapua doppe Pryse Verlaag

Posted: Wed Jun 03, 2026 8:40 am
by jooste
Goeie more

Ek het die volgende beskikbaar:

- 30-06: 3 stuk Lyman Deluxe matrysstel (een maal gebruik) - R1000.00

- 30-06: Lapua nuwe ongevuurde doppe in Lapua houer (unprimed) (50) - R1000.00

- 30-06: 180gr Peregrine VRG-4 punte (30) - R250.00

Whatsapp my vir fotos.

Ek is van Centurion en kan vir jou koerier (vir jou rekening) indien jy van elders is.

Kontak my op whatsapp: 0agt2nege09ses0nege4.

Jag groete.