Bowtech Destroyer 350 met Pyle en tasse
Posted: Mon Jun 01, 2026 11:54 am
More manne, jammer ek loer so min in hier.
Ek moet bietjie geld bymekaar maak om mediese kostes te dek so my boog is nou maar een van die dinge wat ander huis moet kry.
Ek wil graag R8500 hê vir die hele kiet en keboedel.
As jy belang stel kontak my asseblief op whatsapp want Taptalk werk nog nie, en ek sukkel ook om fotos hier te laai.
Ek's in Pretoria Oos geleë, my sell nr.: nul74 een37 987agt
Verskoon die brits tussen in... die pakkie lyk soos volg:
Bowtech Destroyer 350 (laaste diens deur Archers Edge)
Trophy Taker 7 pin sight
Drop-away arrow rest
Limbsaver stabelizer
Scott triger
Plano tas
Pyl tas
Detachable 5 x arrow quiver.
6 x arrow belt quiver
2 x arm guards
Pyle- 10 x Corbon Express PileDriver 350, 4 x Rebel Hunter, so paar aander.
Jag punte - 125 gr 6 x Shuttle T-Lock, 125gr 3 x Rage Hypodermic + practice point, pakkie Adder Small Game en a klomp field points.
Die boog is tans gestel vir n 28" draw length, maar is vestelbaar van 25" tot 30" as ek reg ontdou.
Die Pyle is gesny op 28.5"
Groete, Johan