Page 1 of 1
Ander "Ballistic Application " ipv Sterlock.
Posted: Mon Jun 01, 2026 8:44 am
by henried
More
Ek kan niks meer verandering op my Sterlock maak nie, is nou moeg gesukkel met hom!
Wat is ander opsies asb?
Ek soek graag die "holdover" funksie met my scope se retical.
Opsie waar na ek kyk.
1: Hornady se 4DOF app - Hy het nie holdovers nie.
2: GeoBlallistics - lyk of als net Vortex is, en het ook nie Holdovers nie.
3: ChairGun Elite - hy het holdovers.
Almal van hulle het 'n prys, minder as R250, van hulle is wel per jaat subscription.
Dalk verstaan ek die Holdover funksie van 4DOF en GeoBallistic net nie.
Die holdover funksie maak dit net maklikker om vir kinders dit te verduidelik, dit is ook maklikker vir my.
Sal julle hulp wardeer.
Re: Ander "Ballistic Application " ipv Sterlock.
Posted: Mon Jun 01, 2026 9:07 am
by JacquesSAKO.308
Hi Henrie,
Watse foon het jy?
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Re: Ander "Ballistic Application " ipv Sterlock.
Posted: Mon Jun 01, 2026 9:08 am
by Dumbluck
Ek gebruik nou Chair Gun Elite.
Dis n kopie van Strelok, als gaan baie bekend lyk vir jou.
Ek is 'n gadget ou en het regtig hard probeer om met Hornady en Applied Ballistics se apps reg te kom.
Strelok se user interface werk net vir my en Chair Gun net so.
Re: Ander "Ballistic Application " ipv Sterlock.
Posted: Mon Jun 01, 2026 9:35 am
by Capt. Yoda
Ek gebruik Hornady se 4DOF van die dag wat hulle hom gelaunch het en is baie gelukkig met hom maar dis nie n app vir iemand wat sy jag gun se holdover wil kyk nie. Soos Adriaan se kyk na Chairgun
Re: Ander
Posted: Mon Jun 01, 2026 9:42 am
by henried
JacquesSAKO.308 wrote: Mon Jun 01, 2026 9:07 am
Hi Henrie,
Watse foon het jy?
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
iPhone
Re: Ander
Posted: Mon Jun 01, 2026 9:43 am
by henried
Dumbluck wrote: Mon Jun 01, 2026 9:08 am
Ek gebruik nou Chair Gun Elite.
Dis n kopie van Strelok, als gaan baie bekend lyk vir jou.
Ek is 'n gadget ou en het regtig hard probeer om met Hornady en Applied Ballistics se apps reg te kom.
Strelok se user interface werk net vir my en Chair Gun net so.
Baie dankie.
Re: Ander "Ballistic Application " ipv Sterlock.
Posted: Mon Jun 01, 2026 9:43 am
by henried
Capt. Yoda wrote: Mon Jun 01, 2026 9:35 am
Ek gebruik Hornady se 4DOF van die dag wat hulle hom gelaunch het en is baie gelukkig met hom maar dis nie n app vir iemand wat sy jag gun se holdover wil kyk nie. Soos Adriaan se kyk na Chairgun
Baie dankie.
Re: Ander
Posted: Mon Jun 01, 2026 3:06 pm
by Ammion
Dumbluck wrote: Mon Jun 01, 2026 9:08 am
Ek gebruik nou Chair Gun Elite.
Dis n kopie van Strelok, als gaan baie bekend lyk vir jou.
Ek is 'n gadget ou en het regtig hard probeer om met Hornady en Applied Ballistics se apps reg te kom.
Strelok se user interface werk net vir my en Chair Gun net so.
Gebruik ook Chair Gun Elite na my nuwe iPhone en Strelok 'n meningsverskil gehad het - werk baie goed en is basies dieselfde ding.
Re: Ander
Posted: Mon Jun 01, 2026 3:15 pm
by henried
Ammion wrote: Mon Jun 01, 2026 3:06 pm