Page 1 of 1
Kas Skoonmaak - Herlaai Komponente (Opgedateer)
Posted: Thu May 28, 2026 11:29 am
by jooste
Goeie more mede-jagters.
Ek het bietjie my herlaai tafel en kas skoongemaak en het die volgende items beskikbaar indien enige iemand sou belangstel:
A. .303 Items:
- 3 stuk Lee die stel (gebruik) - R500.00
- gevuurde doppe (33) - R150.00
- 175gr Rhino Solid Shank punte (25) - R300.00
- 215gr Rhino Solid Shank punte (17) - R150.00
- 130gr Impala LWHV Solid punte (44) - R200.00
B. 30-06 Items:
- Lapua ongevuurde doppe in Lapua houer (nuut en unprimed) (50) - R1200.00
- 3 stuk Lyman die stel (een maal gebruik) - R1200.00
- 180gr Hornady Interlock BTSP punte (65) - R400.00 VERKOOP
- 180gr Peregrine VRG-4 punte (30) - R300.00
C. 7mm Items:
- 170gr PMP Pro-amm punte (39) - R300.00
D. 9.3mm Items:
- 286gr PMP Pro-amm punte (40) - R250.00 VERKOOP
E. 375 Items:
- 200gr GS Custom punte (43) - R300.00 VERKOOP
F. Ander:
- 1 x Tipton Gun Butler Geweer skoonmaak stasie (splinter nuut) - R350.00 VERKOOP
Ek het probeer om fotos te laai maar op my ouderdom is mens tegnologies gestremd. So, indien jy belangstel in enige van bogenoemde kan jy my whatsapp by: 0agt2nege0nege6nul9vier.
Hoor graag van belangstellendes.
Jag groete.
Nico Jooste
Re: Kas Skoonmaak - Herlaai Komponente
Posted: Thu May 28, 2026 11:30 am
by jooste
Jammer, ek is van Centurion.
Re: Kas Skoonmaak - Herlaai Komponente
Posted: Thu May 28, 2026 1:59 pm
by Langeraat
Ek sal die Gun Butler neem asb...
Re: Kas Skoonmaak - Herlaai Komponente
Posted: Thu May 28, 2026 2:33 pm
by jooste
Hallo Langeraat.
Van waar is jy? indien nie in Centurion nie kan ek hom vir jou courier teen jou koste.
Laat weet asb.
Groete
Re: Kas Skoonmaak - Herlaai Komponente
Posted: Thu May 28, 2026 3:28 pm
by Langeraat
Hallo, sal reelings tref per PM. Ek is in Pretoria. Dankie.
Re: Kas Skoonmaak - Herlaai Komponente
Posted: Thu May 28, 2026 3:58 pm
by jooste
Great. Hoor graag van jou op Whatsapp.
Groete
Re: Kas Skoonmaak - Herlaai Komponente
Posted: Thu May 28, 2026 8:49 pm
by jacojrdn
Nico
Ek stel belang in die .375 200gr GS custom koeels. Ek is van Mosselbaai, maar my broer bly in Centurion en kan dit op tel. Whats app my asb op nul agt drie 475 dubbel nul 48.
Re: Kas Skoonmaak - Herlaai Komponente
Posted: Fri May 29, 2026 7:57 am
by JoevR
More Nico, soos telefonies bespreek, ek vat die 9,3 PMP Pro-Amm punte.
Groete, Joe
Re: Kas Skoonmaak - Herlaai Komponente
Posted: Fri May 29, 2026 8:23 am
by jooste
More Jaco en Joe.
Dankie vir jul boodskappe hierbo.
Jaco - ek stuur nou vir jou whattsapp insake .375 GS Customs. Hulle is joune.
Joe - soos gereel, jy kan hulle 12h00 vandag by my kom optel.
Nogmaals dankie.
Mooi dag.
Nico Jooste
Re: Kas Skoonmaak - Herlaai Komponente
Posted: Fri May 29, 2026 8:28 am
by jooste
Items VERKOOP onder opgedateer.
Goeie more mede-jagters.
Ek het bietjie my herlaai tafel en kas skoongemaak en het die volgende items beskikbaar indien enige iemand sou belangstel:
A. .303 Items:
- 3 stuk Lee die stel (gebruik) - R500.00
- gevuurde doppe (33) - R150.00
- 175gr Rhino Solid Shank punte (25) - R300.00
- 215gr Rhino Solid Shank punte (17) - R150.00
- 130gr Impala LWHV Solid punte (44) - R200.00
B. 30-06 Items:
- Lapua ongevuurde doppe in Lapua houer (nuut en unprimed) (50) - R1200.00
- 3 stuk Lyman die stel (een maal gebruik) - R1200.00
- 180gr Hornady Interlock BTSP punte (65) - R400.00
- 180gr Peregrine VRG-4 punte (30) - R300.00
C. 7mm Items:
- 170gr PMP Pro-amm punte (39) - R300.00
D. 9.3mm Items:
- 286gr PMP Pro-amm punte (40) - R250.00 (VERKOOP Joe)
E. 375 Items:
- 200gr GS Custom punte (43) - R300.00 (VERKOOP Jaco)
F. Ander:
- 1 x Tipton Gun Butler Geweer skoonmaak stasie (splinter nuut) - R350.00 (VERKOOP Drinus)
Ek het probeer om fotos te laai maar op my ouderdom is mens tegnologies gestremd. So, indien jy belangstel in enige van bogenoemde kan jy my whatsapp by: 0agt2nege0nege6nul9vier.
Hoor graag van belangstellendes.
Jag groete.
Nico Jooste
Re: Kas Skoonmaak - Herlaai Komponente nog Bekikbaar
Posted: Sat May 30, 2026 11:19 am
by jooste
Goeie more mede-jagters.
Ek het bietjie my herlaai tafel en kas skoongemaak en het die volgende items is nog beskikbaar indien enige iemand sou belangstel:
A. .303 Items:
- 3 stuk Lee die stel (gebruik) - R500.00
- gevuurde doppe (33) - R150.00
- 175gr Rhino Solid Shank punte (25) - R300.00
- 215gr Rhino Solid Shank punte (17) - R150.00
- 130gr Impala LWHV Solid punte (44) - R200.00
B. 30-06 Items:
- Lapua ongevuurde doppe in Lapua houer (nuut en unprimed) (50) - R1200.00
- 3 stuk Lyman die stel (een maal gebruik) - R1200.00
- 180gr Hornady Interlock BTSP punte (65) - R400.00
- 180gr Peregrine VRG-4 punte (30) - R300.00
C. 7mm Items:
- 170gr PMP Pro-amm punte (39) - R300.00
Ek is in Centurion. Ek kan vir jou koerier indien jy bereid is om koerierkoste te dra.
Beste groete.