Page 1 of 1

Eagle Barrles kolwe ondervinding?

Posted: Mon May 25, 2026 6:50 pm
by JacquesSAKO.308
Hi manne,

Het iemand al een van die Eagle Barrels kolwe gekoop?

Is dit goeie waarde vir geld?

Groete

Sent from my SM-S938B using Tapatalk


Re: Eagle Barrles kolwe ondervinding?

Posted: Tue May 26, 2026 3:30 pm
by KaKaTo
Dit lyk baie soos die kolwe wat Armtec maak.

Ek het n paar en het geen klagtes nie.

Re: Eagle Barrles kolwe ondervinding?

Posted: Wed May 27, 2026 6:13 am
by JacquesSAKO.308
KaKaTo wrote:Dit lyk baie soos die kolwe wat Armtec maak.

Ek het n paar en het geen klagtes nie.
Dit is maar baie dieselfde.

Sent from my SM-S938B using Tapatalk


Re: Eagle Barrles kolwe ondervinding?

Posted: Wed May 27, 2026 9:48 am
by Capt. Yoda
MG Rifle stock, hulle maak fantastiese kolwe imo

Re: Eagle Barrles kolwe ondervinding?

Posted: Thu Jul 23, 2026 9:27 pm
by Johann Marais
Ek het een op my 223 en is baie tevrede

Re: Eagle Barrles kolwe ondervinding?

Posted: Sun Jul 26, 2026 5:51 pm
by Apie
Chris wat Armtec se kolwe gemaak het is nou by Eagle, het 3 van hulle en is baie tevrede

Re: Eagle Barrles kolwe ondervinding?

Posted: Sun Jul 26, 2026 5:51 pm
by Apie
Chris wat Armtec se kolwe gemaak het is nou by Eagle, het 3 van hulle en is baie tevrede