Page 1 of 1

Hulp benodig met waarde van RCBS Lube a Matic en komponente

Posted: Sun May 24, 2026 9:28 pm
by Cbird
Goeienaand

Ek benodig asseblief raab met ń regverdige prys vir die volgende komponente. Ek laai ook fotos.

- RCBS Lube a Matic
- Redding .38sp die
- Lee 500 watt lood smelter
- .38 90gr en 162gr moulds
- sizing dies vir .38 en .22 moulds
- .22 mould dink 40gr
- 2 tange

Sal regte waardeer as jul kan help met ń billike prys vir my en die koper.

Re: Hulp benodig met waarde van RCBS Lube a Matic en komponente

Posted: Sun May 24, 2026 9:35 pm
by Cbird
Nog fotos

Re: Hulp benodig met waarde van RCBS Lube a Matic en komponente

Posted: Mon May 25, 2026 9:52 pm
by Cbird
Het n offer vir R5000 vir alles dink jul dit is inlyn? Ek dink so.