Page 1 of 1

Bullterier puppies te koop

Posted: Mon May 18, 2026 3:05 pm
by saswart
Dagse,

Ons (mense) kinders se bullies het puppies gekry. Beskikbaar in Pta vanaf 8 Junie - R4500 stuk, sal ingeent ens wees. Teef is geregistreer, reun nie, puppies sal dus nie geregistreer wees nie.

Groete
Bull Terrier puppies.png

Re: Bullterier puppies te koop

Posted: Thu May 28, 2026 12:07 pm
by saswart
Tefie 2 en 3 nog beskikbaar

Re: Bullterier puppies te koop

Posted: Thu May 28, 2026 12:30 pm
by Frederik
Stephen, wens ons kon ene vat maar huis klaar vol met wat ons mag aanhou.

Manne, die twee honde se gehaardhied is tops julle sal nie fout maak nie mooi honde.
My seun gaan gee die honde kos en aandag as SASWART hulle weg is met vakansie.