Page 1 of 1
Springbok op die voet
Posted: Mon May 11, 2026 8:35 pm
by Smith223
Hiermee ‘n paar kiekies van ons onlangse jag buite Postmasburg. Het die voorreg gehad om die laaste dag saam met my vriend en PH Eduard Venter ‘n paar bokke op die voet te kap.
Skote was +-250m gewees en moes van die driepoot af skiet, maar almal het bakkie gery. Eduard se oplettende PH-werk het ‘n bok wat die vorige dag gekwes was deur ‘n ander man raakgesien, uitgewys en laat bakkie ry.
IMG_5189.jpeg
43711ade-5b98-45ac-b200-2982729bfd6f.jpeg
9ccb5b8d-d229-4ebc-8813-79303d2ee568.jpeg
Re: Springbok op die voet
Posted: Mon May 11, 2026 9:01 pm
by Lategan1
Mooi man, lekkerrr.
Beste.
Re: Springbok op die voet
Posted: Mon May 11, 2026 9:12 pm
by tripodmvr
Waarmee het jy gejag? Kaliber?
Re: Springbok op die voet
Posted: Tue May 12, 2026 6:10 am
by win270
Dis 'n kuns om naby genoeg aan die springbokke te kom. Baie geluk, julle het goed gevaar.
Stuur nou nog foto's as julle uiteidelik die vleis op die tafel of die biltong by die knipmes het!!
Re: Springbok op die voet
Posted: Tue May 12, 2026 7:24 am
by Henna308
Lekker Ryno!
Ek wonder of daai lekker sakkie iets daarmee te doen het...
Re: Springbok op die voet
Posted: Tue May 12, 2026 8:06 am
by Capt. Yoda
Geluk, dis n baie mooi bok in daai eerste foto
Re: Springbok op die voet
Posted: Tue May 12, 2026 2:04 pm
by partner
Baie Dankies vir Fotos en Storie. Pragtige Bok in 1 ste Foto. Baie Geluk ook.
Re: Springbok op die voet
Posted: Tue May 12, 2026 7:59 pm
by Eduard Venter
Lekker maat, mooi gegooi! Altyd netjies om paar bokke op die voet te skiet in 'n area waar die plaaslike ouens jou met sulke vraagteken oë aankyk as jy sê jy gaan stapjag
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Re: Springbok op die voet
Posted: Wed May 13, 2026 8:49 am
by Eduard Venter
Re: Springbok op die voet
Posted: Wed May 13, 2026 10:16 am
by DaavG
Thanks for the story, so lekker to read! Looks like a superb part of the country!
Re: Springbok op die voet
Posted: Wed May 13, 2026 1:05 pm
by sako 30-06
Dankie vir die deel manne, lyk na n baie lekker jag.
Monster Gemsbok.
Natuurlik gaan die Toyota vassit

Re: Springbok op die voet
Posted: Wed May 20, 2026 7:26 am
by tau
Netjies manne!!!!
Baie mooi kiekies.
Dankie vir die deel.
Re: Springbok op die voet
Posted: Wed May 20, 2026 10:33 am
by Geno
Baie netjies manne! Dis 'n flippen lekker plaas daardie en sal ek graag bok wil jag daar en nie net jakkalse soos altyd nie

Re: Springbok op die voet
Posted: Thu May 28, 2026 5:35 pm
by Dolf014
Geno, nou praat net met my mater.
Jy ken mos die mense.
Re: Springbok op die voet
Posted: Thu May 28, 2026 9:53 pm
by Ockert1992
Dolf014 wrote: Thu May 28, 2026 5:35 pm
Geno, nou praat net met my mater.
Jy ken mos die mense.
Oom Dolf, ek wou nou net sê ek ken daardie vuurmaak plek....
Re: Springbok op die voet
Posted: Fri May 29, 2026 7:55 am
by Capt. Yoda
Geno, praat met my ok voor jy met Oom Dolf praat man....