Page 1 of 1
Tapatalk probleem?
Posted: Sun May 10, 2026 8:05 am
by ruaanb
Hallo manne
Ek kom glad nie meer met Tapatalk in nie. Kry net so n lang fout boodskap.
Username en psw is reg. Enige idee wat fout kan wees?
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Sun May 10, 2026 10:35 am
by jdpretorius
Selde ptobleem by my. Myne hou net aan laai en niks verder nie.
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Fri May 15, 2026 6:41 am
by Jaco Naude
Selfde probleem, daar was glo 'n probleem gewees met Tapatalk, lyk my dit is nog nie uitgesorteer nie.
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Fri May 15, 2026 11:17 am
by Flip Nel
Noem maar net, myne ook
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Sun Sep 20, 2026 10:31 am
by jdpretorius
Is daar dalk enige hoop vir Taptalk ?
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Sun Sep 20, 2026 10:46 am
by Rudi Fischer
Selfde hier en n groot rede hoekom ek baie minder is op die forum en fotos post.
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Sun Sep 20, 2026 4:29 pm
by jdpretorius
Rudi Fischer wrote: Sun Sep 20, 2026 10:46 am
Selfde hier en n groot rede hoekom ek baie minder is op die forum en fotos post.
Ja, ek mis noggal al die lekker gaskets, info deel en bietjie roof kyk gedurende n ou se werks dag... dit voel of Jaracal baie meer lewe gehaad het toe ons via n app kon in kom.
Ek hoop maar daar is n oplosing al is dit via n ander app as dit dan nie Tapatalk kan wees nie.
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Mon Sep 21, 2026 6:43 am
by Geno
Ek kan in op Tapatalk en lees, maar ek kannie inlog nie. Is nogal 'n frustrasie vir wanneer ek uitstedig is.
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Mon Sep 21, 2026 1:24 pm
by jaracal
Kyk of julle nou op Tapatalk kan inlog, het 'n verstelling op Server gedoen.
Groete
Heinrich
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Mon Sep 21, 2026 1:55 pm
by Geno
Dankie Oom Hein. Ek is in en post vanaf Tapatalk.
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Mon Sep 21, 2026 2:13 pm
by jaracal
Dankie Geno, ek is bly dit werk weer.
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Mon Sep 21, 2026 3:25 pm
by Gideon S
Baie dankie Oom Heinrich - myne ook weer aan die gang
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Mon Sep 21, 2026 3:38 pm
by Rudi Fischer
Yipppeee
Ek is weer in en post van Tapatalk af
Dankie Oom
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Mon Sep 21, 2026 5:15 pm
by tau
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Mon Sep 21, 2026 7:18 pm
by jdpretorius
Yster !!!.... julle manne kort ietsie met ys
Dit maak n ou sommer lus om n "ek jag buffels met n 270" draad te begin
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Tue Sep 22, 2026 5:03 pm
by JJV2921
Yes!
Daar kry ek ook weer ingelog!
Wat bedoel jul buffel met .270 skiet??? hy val net daar morsdood neer al wat beter as .270 is, is twee van hulle!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tapatalk probleem?
Posted: Sat Sep 26, 2026 11:19 pm
by Flip Nel
Dankie ek kan ook weer inlog