Gesoek - 30-06 Full Length Matrys
Posted: Tue May 05, 2026 4:20 pm
My Lee Full lenght matrys het voete gekry. Huis omgedop steeds weg. Dalk in 'n asblik beland?
Elkgeval, iemand het nie dalk 'n verdwaalde matrys of stel wat oorbodig is nie? Fabrikaat nie belangrik.
Laat weet asb: Pieter 068 541 0462.
Elkgeval, iemand het nie dalk 'n verdwaalde matrys of stel wat oorbodig is nie? Fabrikaat nie belangrik.
Laat weet asb: Pieter 068 541 0462.