Page 1 of 1
7 RSAUM jag punte advies
Posted: Mon May 04, 2026 10:21 am
by 3kus
Dagse. Enige voorstelle vir goeie jagpunt op die 7 SAUM. Ek lees dat die ± 160 gr gewigs keuse populer is. Die 162gr ELDX en die 170gr Axe Mono's lyk na goeie plaaslike opsies. Ek het 'n 8" groefdraai en laai N165. Wat se julle manne?
Re: 7 RSAUM jag punte advies
Posted: Mon May 04, 2026 10:28 am
by Capt. Yoda
Tensy jy nou uit en uit n lang afstand koel soek sou ek begin het met Rudie se 160gr SBC koele in daai Saum
https://spoorbulletcompany.com/product/ ... 0gr-160gr/
Re: 7 RSAUM jag punte advies
Posted: Tue May 05, 2026 1:48 pm
by 3kus
Dankie Kaptein