Page 1 of 1

Leupold en QD ringe - VERKOOP!

Posted: Mon Oct 05, 2026 11:51 am
by Johan L
Goeie dag Manne.

Ek verkoop my Leupold VX Freedom 3-9x40 Duplex teleskoop met Warne QD ringe ingesluit vir R5950. NOU R4000!

Alles in baie goeie toestand en ek het een keer daarmee gejag. Ek verkoop omdat ek ook in die proses is om die wapen te verkoop.

WA of kontak op 0824184632. Koerier vir koper se rekening of tel op in Somerset Wes.

Groete.
Johan