Page 1 of 1

Z6 Swarovski 2-12x50, 4A-300 kruishaar te koop.Scope is verkoop

Posted: Wed Apr 29, 2026 9:50 am
by Koos Barnard
Dagsê
Ek wil my Z6 2-12x50 smous om geld in te samel vir 'n ander scope. Ek het die scope einde 2020 gekry net voor ek uit Pretoria weg is en dit in 2021 begin gebruik nadat ek in April in my huis in Stilbaai ingetrek het. Prys is R20 000 plus posgeld (nuwes kos R36 000+). Die scope kom met sy boks.

Daar is fyn merkies hier en daar maar die toestand is byna nuut. Ek sukkel vanoggend om foto's hier te plaas. Kontak my by 072-281-6304 as jy belangstel, dan whatsapp ek foto's.
Mooi loop

Re: Z6 Swarovski 2-12x50, 4A-300 kruishaar te koop,

Posted: Wed Apr 29, 2026 7:47 pm
by Koos Barnard
Foto van die Z6. Die blink merke op die scope is die son wat reflekteer