Page 1 of 1

Gary Freeman oorlede in olifantaanval

Posted: Tue Apr 21, 2026 3:05 pm
by Ds J
n Bekende Klaseri toergids, Gary Freeman, is oorlede toe n olifant him aangeval het. Daar is verskeie artikels op die internet beskikbaar.

Hy het blykbaar n voertuig verlaat en met n groep toeriste gestap toe die aanval plaasgevind het.