Bullet Genie
Posted: Tue Apr 21, 2026 8:48 am
Môre
Verkoop namens n vriend 'n paar items.
Wind Zeros. https://windzero.store/en-za
Ideaal vir die manne wat wil wind leer lees.
1 @ R10000. As jy al drie vat @ R28000
Bullet Genie
Sit golwe deur jou punte om te kyk vir enige defekte. Werk baie goed vir LR en ELR doeleindes. FClass manne gebruik dit.
R28000.
Whatsapp my vir fotos ens. 082 870 502nul
Groete
D