Page 1 of 1
Skietbaan Kimberley gesoek
Posted: Mon Apr 20, 2026 11:27 am
by Breinie
Goeie dag
Ek wil graag hoor of daar iemand is wat my kan help. Ek skiet einde van die maand langafstand gong kompetisie. Ek sal graag net my ballistiese profiel wil verifieer op langafstand. Nietemin, ek wil hoor iemand my dalk kan help met skietbaan rondom Kimberley, waar ek tot tenminste 800m kan skiet, verkieslik tot 1100m. Ek hou comments dop. Baie dankie.
Re: Skietbaan Kimberley gesoek
Posted: Mon Apr 20, 2026 11:54 am
by Drenalinjunkie
Breinie wrote: Mon Apr 20, 2026 11:27 am
Goeie dag
Ek wil graag hoor of daar iemand is wat my kan help. Ek skiet einde van die maand langafstand gong kompetisie. Ek sal graag net my ballistiese profiel wil verifieer op langafstand. Nietemin, ek wil hoor iemand my dalk kan help met skietbaan rondom Kimberley, waar ek tot tenminste 800m kan skiet, verkieslik tot 1100m. Ek hou comments dop. Baie dankie.
Jy kan by Boegoeberg self inskiet op die inskiet baan. Hulle het gonge tot 800m as ek reg kan onthou.
Re: Skietbaan Kimberley gesoek
Posted: Mon Apr 20, 2026 12:00 pm
by Breinie
Korrek. Maar wil nie daar op die oggend met probleem sit wat ek nir kan korrigeer nie...
Re: Skietbaan Kimberley gesoek
Posted: Mon Apr 20, 2026 12:10 pm
by Toyrsi
Hoor by Kimberley Wildman. Hulle het altyd n span daar so ek glo hulle het n plek waar hulle oefen.
Re: Skietbaan Kimberley gesoek
Posted: Mon Apr 20, 2026 3:18 pm
by Breinie
Ek het hulle gevra. Net gesĂȘ hier is nie sulke lang bane rondom Kimberley nie. Wat ek nie glo nie... Ek hoop maar iemand het dalk iets soortgelyk op 'n plaas hier naby. Thanks
Re: Skietbaan Kimberley gesoek
Posted: Fri Apr 24, 2026 6:33 am
by Karoo-jagter
Goeiedag Breinie.
Stuur my 'n whatsapp. Sal moontlik kan help.
Nul8twee 3dubbel8 6een85
Groete
Sent from my SM-S931B using Tapatalk