Leupold RX-2800 Rangefinder for sale
Posted: Wed Apr 15, 2026 10:22 pm
Hello manne,
Vriend van my het 'n RF-bino gekoop en besluit om sy Leupold RX-2800 TBR rangefinder te verkoop.
Bitter lekker RF en hy is nog in "as new" kondisie met sy sakkie en oorspronklike verpakking.
Alle papierwerk is ingesluit.
Hy soek graag R8 000 onca.
Julle kan hom direk kontak: Izak Potgieter selnr. 082 875 7988
Groete,
Leon.