Page 1 of 1

Herlaai items te koop

Posted: Tue Apr 14, 2026 4:48 pm
by muishond
Dagsê
Die volgende items is te koop

RCBC Full L sizer .308 Win( soos nuut) R400
Redding 6.5x55 Swede Comp bushing neck size die R800
Redding Full L sizer 6.5x55 Swede ( kort expander ball) R500
RCBS PRECISION MIC measure gauge 6.5x55 Swede R700

Whatsup my by 08drie611sewe4twee8 vir fotos

Re: Herlaai items te koop

Posted: Wed Apr 15, 2026 1:05 pm
by muishond
Goeie dag
Maak my n redelikke offer as julle voel dat prys te hoog is

Re: Herlaai items te koop

Posted: Wed Apr 15, 2026 9:28 pm
by muishond
Naand
Die Redding 6.5 x 55 Swede Comp bushing necksize die is verkoop