Page 1 of 1

Te koop - 375 H&H doppe

Posted: Sun Apr 12, 2026 8:01 pm
by Glocked
Ek het 100x PMP doppe te koop, 375 H&H. Doppe was 2x keer gelaai, so 3x keer geskiet, en is elke keer anneal tussen in. R1000, sonder posgeld, ek is in Pta. 083 6nul2 7nul75

Re: Te koop - 375 H&H doppe

Posted: Sun May 24, 2026 3:19 pm
by Glocked
Stoot