Sako 30-06 te koop
Posted: Fri Apr 10, 2026 8:27 pm
Dagsê
Vriend van my nou al jare in VK en lisensie verval 2027. Hy doen laaste jag met hd geweer in Mei en wil dan verkoop.
30-06 Sako Hunter 85 African laminated
Leupold vx3 4.5-14x40 Duplex
Thor basisse en Lynx ringe
Maks 200 skote deur loop. Soos nuut amper. Knaldemper en geweerband uitgesluit.
Hy mik vir so R25,000.
Nuwe sg pakkie oor 40k.
Stuur asb pm dan plaas ek belangstellendes in kontak met hom.
Groete, Dennis

Sent from my SM-A566B using Tapatalk